![]() ![]() |
Apr 14 2010, 12:13 PM
Post
#1
|
|
|
Advanced Member ![]() ![]() ![]() Group: Members Posts: 61 Joined: 1-April 10 Member No.: 173 |
If you do not understand this post, this clan is not for you.
BoereworsBende: Vir die ooms wat boerewors het en die tannies wat hou van boerewors eet. Ons is op soek na aktiewe Afrikaans sprekende spelers. Ons wil nie nuwe spelers babysit nie, so maak eers n paar levels op jou eie voor jy ons kontak. Ons speel vir fun so ons wil ook nie suurgatte he nie. Jy moet ook nie bang wees om te fight as dit fight tyd is nie. |
|
|
|
![]() ![]() ![]() |
| Lo-Fi Version | Time is now: 5th September 2010 - 01:28 AM |